Sy trek haar bikini-broekie af

Sy staan in die slaapkamer voor die bed en gee ‘n stoute glimlag. Sy draai haar lyf sodat die lig wat deur die venster kom oor haar bolyf val. Sy trek haar vingers vinnig deur haar lang blonde hare, en haak dan haar vingerpunte by die rek van haar bikini-broekie in.

Sy trek haar broekie af, stadig, oor haar vroulike heupe en agter oor haar stywe ronde boude. ‘n Klossie ligbruin krullerige hare. Haar  vlesige labia vorm ‘n diep, aanloklike, spleet tussen haar gladde bene. Haar hele vroulike mik is sigbaar. Die materiaal gly verder af, en land om haar enkels op die mat. Haar onderlyf is heeltemal kaal. Ontbloot. Sy gee ‘n tree vorentoe. Die broekie bly agter, in ‘n bondeltjie op die mat.

Sy draai om, laat sak haar bolyf en rus met haar hande op die bed. Haar kaal boude is bleekwit. Met een hand reik sy na agter, en trek haar boude oop. Haar gekreukelde pienk sterretjie, haar diep spleet, die sagte vlees van haar binnedye…

Sy vryf met haar hand oor haar boude, en dan trek sy ‘n wysvinger deur haar nat spleet, oor haar stywe klit. Haar vinger beweeg tussen haar boude in en sy vat aan haar sensitiewe sterretjie. Sy trek haar vinger weer af, glibberig-nat, en druk dan haar vinger diep in haar vagina in. Sy kreun saggies van die lekkerte.

Sy druk nog ‘n vinger by haar kont in, voel hoe die fluweelsagte, nat binnewande om haar vingers vou. Sy naai haarself stadig met haar vingers, en ‘n siddering van genot gaan deur haar lyf. Sy trek haar vingers, nou sopnat, uit haar poes uit en beweeg twee vingerpunte vinnig oor en rondom haar stywe klit. ‘n Snak ontsnap oor haar lippe.

Sy haal vinniger asem, snikkend, hortend. Haar vingers beweeg vinniger, en sy maak haar rug hol, stoot haar boude uit.

“Ooo, fok,” hyg sy hard en dan kom sy. Haar hele lyf bewe soos wat die golwe van haar intense orgasme deur haar ruk. “Fooook!” los sy ‘n gedempte gil en dan sak sy op haar knieë op die mat neer.

Sy maak haar oë toe en sit vir ‘n oomblik op die mat, tevrede, bevredig, vir nou. Dan staan sy op, en sonder om die natheid tussen haar bene te gaan afvee, trek sy die bikini-broekie weer aan. Dit is dalk al herfs, maar langs die kus is dit ‘n sonnige oggend. Sy gaan in die see swem.