Category Seks Stories

Koek eet

Tannie Alida, een van ma se vriendinne, en nie familie nie. Sy het lang rooi golwende hare met grys strepies in. Sy is mooi, met fyn plooitjies by haar mondhoeke en spoortjies by die hoeke van haar lieflike groen oë. Sy is ʼn groot vrou, maar nie morbied vetsugtig nie. Sy het groot borste, wye heupe en groot boude. Sy bly in die siersteenhuis op die hoek, drie huise van ons af weg. Sy is nie getroud nie en sy het nie kinders nie. Dit is net sy en haar drie katte wat daar bly. Dit is vandag Saterdag en…

Eerste keer naai sonder ‘n kondoom

Sewe tot tien dae! Dis lank, maar ons het besluit om te wag. Indien sy die inspuiting binne die eerste vyf dae van haar periode gekry het kon ons maar laat waai het, maar sy het nie en ons moes sewe tot tien dae wag voordat ons onbeskermde seks kan hê. Om seker te wees, wag ons toe maar dat ʼn volle tien dae verby is. Vanoggend, op ʼn sonnige Saterdag, is dit die elfde oggend. Uiteindelik! Ons het nie eers in dieselfde bed geslaap nie. Sy het in die bed geslaap en ek op die sitkamerbank. Mei staan einde…

Die buurvrou is ‘n godin

Dit is net na agt op ʼn Maandagaand. Daar waai nie ʼn wind nie, maar dit is Mei en dit is koud. Dit is stil in die kompleks. Dit is net ek en sy by die braaiarea. Janine, my buurvrou. Ons het Vrydagaand vir die eerste keer gesoen. Ek het met die straat af by die winkelsentrum ʼn bier in die kroeg gaan drink. Sy was ook daar. Ons het aan die gesels geraak en saam terug na die kompleks toe geloop. In die donkerte van haar tuin, het ons gesoen. Vuurwarm soene. Soene met tong en met ons hande…

‘n Kaal vrou in die bed

Haar lyf teen myne. My hande wat dwaal, oor haar borste, haar heupe, haar boude. Die kielie van haar stywe tepels op die palms van my hande. Haar sagte lippe teen myne. Die punt van haar tong wat my mond verken. My tong in haar mond in. My vingers tussen haar boude in. Verken die gleuf, saggies oor haar sensitiewe agterdeur. Deur haar spleet. Die fluweelsagte natheid. Haar knoppie. Die hyg van haar plesier in my oor. Die hare van haar lippe. Krulhaartjies. Die voutjies van haar binnelippe. Haar opening. Die gladde natheid. Binne in haar. Vinger haar. Haar vroulike…

Jagse plaasvrou

Mathilda, die buurvrou. Sy boer op die plaas langs ons saam met haar bejaarde ouers. Sy is al in haar dertigs, skat ek. Geskei. Geen kinders nie. Sy is mooi. Nie popmooi soos ʼn opgesmukte blondine wat op die voorblad van ʼn glanstydskrif met kaal vrouens vir mans pronk nie, maar sy is sexy. Haar natuurlike skoonheid maak haar baie aanloklik. Sy het al baie by ons kom kuier en ek het al baie onderlangs na haar geloer wanneer sy in ons swembad swem. Die swembad is eintlik oorbodig, want die lekkerste swem is in die ronde sementdam, maar Ma…

Blondine ry haar kêrel

Nog net ‘n paar minute, dan sal hy hier wees. Wynand, haar kêrel. Hy was in die Kaap gewees vir besigheid en sy vlug het netnou al geland. Hy is al in die Uber, op pad huis toe, na hulle penthouse toe. Dit is al laat in die middag en daar is ‘n byt in die herfslug, maar sy staan geklee in ‘n skrapse wit bikini op die balkon en kyk oor die stad uit. Haar lang blonde reguit hare val los oor haar skouers. Haar vel is sonbruin. Die wit bostuk bedek haar ferm borste en die bikini-broekie maak…

Sy trek haar bikini-broekie af

Sy staan in die slaapkamer voor die bed en gee ‘n stoute glimlag. Sy draai haar lyf sodat die lig wat deur die venster kom oor haar bolyf val. Sy trek haar vingers vinnig deur haar lang blonde hare, en haak dan haar vingerpunte by die rek van haar bikini-broekie in. Sy trek haar broekie af, stadig, oor haar vroulike heupe en agter oor haar stywe ronde boude. ‘n Klossie ligbruin krullerige hare. Haar  vlesige labia vorm ‘n diep, aanloklike, spleet tussen haar gladde bene. Haar hele vroulike mik is sigbaar. Die materiaal gly verder af, en land om haar…