Blondine ry haar kêrel

Nog net ‘n paar minute, dan sal hy hier wees. Wynand, haar kêrel. Hy was in die Kaap gewees vir besigheid en sy vlug het netnou al geland. Hy is al in die Uber, op pad huis toe, na hulle penthouse toe. Dit is al laat in die middag en daar is ‘n byt in die herfslug, maar sy staan geklee in ‘n skrapse wit bikini op die balkon en kyk oor die stad uit.

Haar lang blonde reguit hare val los oor haar skouers. Haar vel is sonbruin. Die wit bostuk bedek haar ferm borste en die bikini-broekie maak net-net haar poesie toe. Agter is haar boude omtrent heeltemal kaal en die dun toutjie laat min aan die verbeelding oor.

Sy hoor die voordeur oopgaan en haar asem haak vir ʼn oomblik agter in haar keel vas van opgewondenheid. Wynand was net vir twee nagte weg, maar hulle is nog net ʼn maand lank in ʼn verhouding en sy voel sommer hoe raak sy al glibberig nat tussen haar bene. Sy loop haastig na binne, en geniet die oomblik van verbasing op sy gesig toe hy haar in die bikini sien.

Sy omhels hom dadelik, en hy groet haar, maar sy maak hom stil met haar lippe op sy mond. Sy arms vou om haar, en terwyl hulle tonge sy tuiskoms vier, dwaal sy hande af na haar boude toe. Sy vingers is gretig en sy hande warm op haar ontblote boude.

“Het jy my darem gemis?” kry hy uiteindelik ʼn paar woorde in toe sy asem skep.

Sy knik net, en dan sak sy af op haar knieë voor hom. Sy maak sy belt en broek los. Hy kreun hard toe sy die broek en onderbroek met een beweging af trek tot by sy enkels.

Sy piel is styf en warm en groot reg voor haar. Die groot ontblote pienk-pers punt is blinknat.

Haar vingers krul om sy skag. “Ek het nog nie gestort…” begin hy, maar dan vou haar lippe om sy pielpunt en sy neem hom stadig in haar mond in. Hy trek sy hande deur haar lang hare, en dan neem sy hom diep in haar mond in, tot die punt agter teen haar keel stamp. Sy verstik amper, trek haar kop terug en naai hom stadig met haar mond terwyl sy vir hom kyk van onder af. Sy streel sagkens met haar vingers oor sy balsak.

Hy kreun hard. “Ek gaan…” begin hy, dan trek sy haar kop vinnig terug en hy gly uit haar mond uit.

Sy staan op, maak haar bostuk los en gooi dit eenkant toe. Hy trek vinnig al sy klere uit en dan gaan hulle kaal na die rusbank toe.

Sy plaas haar hande op sy gespierde borskas en stamp hom terug. Hy gaan sit op die rusbank, sy horing regop, prominent, soekend na aandag.

Sy gaan sit wydsbeen op hom, leun vorentoe, en rus met haar kaal borste op sy ontblote bolyf, haar hande op sy wange, die stoppelbaard effens grof, en dan soen sy hom terwyl sy haar heupe stadig wikkel, haar onderlyf oor sy harde piel vryf.

“Het jy die Kaap geniet?” fluister sy in sy mond in. Die punt van haar tong speel oor sy lippe.

“Ek het die kontrak gekry,” sê hy en sy stem is hees. Sy hande is op haar kaal boude, sy vingerpunte in die gleuf tussen haar boude in. Soos wat sy haar heupe wikkel raak sy vingerpunte aan haar anus en haar gladgeskeerde poesie.

Sy lig haar heupe, reik tussen haar bene, en plaas die punt van sy harde piel by haar gretige ingang. Sy sak stadig af, en hy penetreer haar. Sy voel hoe sy stywe hitte in haar in gaan, haar oopmaak, en sy sak heeltemal af.

Sy vingers kramp om haar boude. Sy begin om hom te ry. Sy hyg harder en harder en sy ry hom vinniger en vinniger, koorsagtig jags.

Sy piel pomp in haar poes in en amper uit, diep in en amper uit. Sy maak haar rug hol en stoot haar bolyf uit, haar kaal borste reg in sy gesig.

Sy hyg harder. Sy snik. Sy is baie naby.

Met ʼn harde kreun ontplof hy diep binne in haar. Sy voel hoe dit skielik baie glibberig word binne in haar, en sy lyf trek ritmies saam soos wat hy in haar klop.

Sy stop nie. Sy is amper daar. So amper. Sy ry hom vinniger.

Dan kom sy.

ʼn Kreet glip by haar keel uit en haar poesie trek saam. Sy laat sak haar bolyf, haar kaal tiete op hom, beweeg net haar heupe stadig, melk hom heeltemal leeg.

“Welkom tuis!” hyg sy.

Sy soen hom sagkens, liefdevol.

Sy lig haar heupe en hy gly uit haar met ʼn nat suig geluid. Sy staan op, en die kom drup uit haar teen heer bene af. Haar bene voel nog lam genaai.

“Koffie?”

“Dit sal lekker wees, dankie. Dan kan ons saam gaan bad en dan vat ek jou uit vir ete.”

Hy staan op, en kaal omhels hulle mekaar en dan gaan hulle kombuis toe.

Die aand lê nog voor, vol verwagtinge. Vir nou is sy bevredig.