Tannie Alida, een van ma se vriendinne, en nie familie nie. Sy het lang rooi golwende hare met grys strepies in. Sy is mooi, met fyn plooitjies by haar mondhoeke en spoortjies by die hoeke van haar lieflike groen oë.
Sy is ʼn groot vrou, maar nie morbied vetsugtig nie. Sy het groot borste, wye heupe en groot boude. Sy bly in die siersteenhuis op die hoek, drie huise van ons af weg. Sy is nie getroud nie en sy het nie kinders nie. Dit is net sy en haar drie katte wat daar bly.
Dit is vandag Saterdag en Ma het vir my gesê om die gereedskapkis te vat en na Tannie Alida toe te gaan want sy het probleme met die ligte in haar kombuis. Vir wat het sy nou skielik probleme? Sy bly al jare daar. Kan sy nie ʼn gloeilamp self vervang nie? Wat het sy al die vorige kere gedoen?
Met die aluminium leer in een hand en die gereedskapkis in die ander aand stap ek met die staat af. Dit is nog vroeg in die oggend en daar is ʼn geniepsige byt in die lug. Dit is al amper Junie en die winters in Bloemfontein is nie speletjies nie. Die wind waai darem nie en die lug is koud-blou en helder.
Sy het nie ʼn heining voor haar huis nie. Die buurt is nie meer wat dit was nie. Inbrake neem toe. Ek stap met die paadjie langs na haar voordeur toe, sit die gereedskap en die leer neer en lui die klokkie. ʼn Simpel eentonige deuntjie speel.
Ek dink ek hoor voetstappe, dan knars ʼn sleutel in die slot en die deur swaai oop. Sy het nie eers ʼn veiligheidshek nie.
ʼn Pienk gedaante. ’n Pienk sweetpak. Die baadjie span styf oor haar groot boesem en die broek klou aan die wye kurwes van haar heupe. Sy ruik lekker, eksoties en vroulik. Haar lippe is ligpienk met lipstiffie ingekleur. “Goeiemore Herman!” groet sy vrolik en haar ooglede fladder soos vlinders.
“More, Tannie,” sê ek. “Ma het gesê die ligte…”
“Kom in, jong! Kom in! Dis koud hier buite!” koer sy en staan eenkant toe. Ek tel die leer en kissie op en stap na binne, skuur verby haar. “Jy’s ʼn aantreklike jong man,” fluister sy en dan so in die verbystap vryf sy deur my denimbroek oor my boude.
Ek onderdruk ʼn proeslag. Sy het nogal lekker oor my boude gevryf, maar sy is soos Ma in haar veertigs en ek is maar net negentien jaar oud. Sy is seker maar alleen hier. Skielik word my ore warm want ek stap kombuis toe en ek wonder of sy haarself gereeld vinger en of sy ʼn speelding soos ʼn vibrator het.
“Ek dink die gloeilamp het geblaas,” sê sy in die kombuis. “Ek skakel solank die ketel aan. Ek het gister sjokoladekoek gebak. Jy eet mos koek, nie waar nie?” sê sy en glimlag vir my met ʼn vonkel in haar groen oë.
Die huise in die buurt is nog ou huise met die plafonne hoog, net soos ons huis sʼn. Ek maak die leer staan en klim op. Dit is nie ʼn gloeilamp nie, maar ʼn buislig.
“Skakel aan,” sê ek vir haar en wikkel aan die buis. Die een in ons kombuis is vervang met ʼn LED buis, maar die kontakte raak oud en soms moet mens dit bietjie wikkel dan skakel dit aan.
Sy druk die skakelaar. Niks nie. “Die buis het gegaan,” sê ek. Ek wil afklim, maar sy staan nou teenaan die leer, haar hande op my been.
“Moenie val nie,” sê sy, haar stem hees, sensueel. Sy beweeg haar hande, nader na my boude toe. Sy streel oor my been deur my broek en dan rus haar hande op my boude.
“Sal… sal die lig moet vervang, LED is die beste,” stamel ek, want nou is haar hande tussen my bene en sy streel deur my broek oor my piel wat vinnig besig is om wakker te word.
O genade… o hene… fok… ek wil haar nie stop nie. Sy streel so lekker, my piel is nou stokstyf.
Ek klim ʼn trappie laer.
Daar trek sy die ritssluiter af en haar hand glip voor by my broek in!
“Stewige jong man,” mompel sy en haar yskoue hand vat aan my warm harde piel. Rillings van loutere plesier trek deur my lyf. Dit is beknop in my broek, maar haar hand vat sagkens, strelend, aan my lat. Haar vingers vou om my. Agter trek my broek en onderbroek tussen my boude in soos wat sy voor plek maak vir haar hand en dan kreun ek onwillekeurig want sy begin om my draad stadig te trek.
Sy vroetel met my gordel, dan is my broek los en sy pluk dit met een beweging saam met my onderbroek af tot by my enkels. Ek wankel op die leer.
“Ek dink jy moet eerder afklim, jy gaan val,” fluister sy, maar sy laat gaan nie my piel nie. Sy trek my draad vinniger. Ek sukkel nog ʼn trappie af, besluit dan dit sal makliker wees sonder die broek om my enkels en skop eers die een voet en daarna die ander voet uit. Sy laat gaan my piel en ek klim vinnig af.
Toe ek staan met my broek eenkant op die vloer en net met my hemp en baadjie en sokkies en tekkies aan, kom staan sy reg voor my. Sy sak af op haar knieë, my jagse piel in haar gesig.
Haar vingers streel baie saggies oor my ballas en dan kreun ek hard. Sy leun vorentoe en vou haar lippe om my ontblote pielkop. Sy vat my in haar mond in, diep, en ek kreun weer hard toe my pielkop agter teen haar keel stamp. Sy trek haar kop vinning terug en my piel gly met ʼn nat suiggeluid uit haar mond uit. “Vir wat kerm jy so? Moet ek ophou?”
“Nee. Ek… nee ek.. die kreun is van lekkerte,” stotter ek. Dit is asof daar ʼn strengheid in haar stem is wat ek nog nie vantevore gehoor het nie. Sy gee my ʼn harde raps op my kaal boude met die plathand en dan is my piel weer in haar mond in.
Sy beweeg haar kop nou vinnig, rukkend, en ek voel sommer ek gaan nie lank kan uithou nie.
“Ek gaan… ek gaan kom!” roep ek benoud uit.
My piel is weer uit haar mond. “Jy kan nie nou al kom nie en as jy in my mond kom, gaan ek jou wiks!” sê sy en sy streel oor my ballas en trek my draad stadig. Dan druk sy die geswelde kop tussen haar duim en wysvinger vas en kyk op na my toe.
Haar ander hand klem om my balsak en sy druk dit dat ek ʼn dowwe pyn in my eiers voel. “
Eet jy koek?” vra sy, met haar oë op skrefies getrek.
Wat de fok? Nou, koek? Ek wil eerder kom. Oor haar gesig as ek dan nie in haar mond mag skiet nie. “Ja,” sê ek en knik.
Sy los my piel en ballas en staan op. “Kom saam,” sê sy en ek loop agter haar aan, met my onderlyf kaal en my piel in die wind.
Ons gaan na die hoofslaapkamer toe. “Trek uit en klim op die bed,” blaf sy kortaf en dan trek sy vinning uit. Eerste die sweetpakpaadjie en my oë rek want sy het nie ʼn hemp of ʼn bra onder die baadjie aan nie. Haar groot kaal borste is asemrowend mooi en maak my piel net stywer. Melkwit tiete met groot donkerpienk ronde areolas. Ek staan en staar net.
Sy trek haar skoene uit en ek kyk hoe haar borste hang en wieg soos wat sy vooroor buk. Dan kom sy regop, en terwyl sy vir my kyk, krul haar lippe in ʼn glimlag in en sy trek haar broek af. ʼn Welige driehoekige bos roesrooi poeshare. Haar bleekwit bene. Ek kyk weer na die poeshare.
“Kom! Trek uit!” jaag sy my aan en ek raak vinnig van die res van my klee ontslae. Sy staan voor my, haar tiete raak aan my en dan stamp sy my teen die borskas en ek val terug, op die bed.
Sy klim op my, wydsbeen en ek vat aan haar tiete; ek dink sy gaan my ry, maar sy beweeg vorentoe en dan is haar onderlyf reg by my gesig. Dis net harige doos en boude en poephol hier reg voor my. Sy sak af en dan skuur sy haar harige nat poes oor my gesig en ek verstik amper, maar dan steek ek my tong uit en ek verstaan wat sy bedoel met koek eet.
Ek eet haar poes. Ek lek oor haar pienk vlees, oor haar groot vet klit, en druk die punt van my tong by haar kont in.
Sy hyg al harder en harder en sy word al natter en natter en haar natheid smeer oor my gesig en sy wikkel haar heupe en die punt van my neus skuur sommer oor haar gekreukelde bruin-pienk hol ook maar ek gee nie om nie.
Ek wens net sy wil aan my piel vat, my draad trek of iets want ek is so jags jy kan met my toor.
Haar lyf ruk op my gesig en dan klim sy vinnig af en lê langs my op die bed met haar bene wawyd oop. Haar kont blom vir my, pienk en nat.
“Fok my,” hyg sy en wikkel met ʼn vinger oor haar klit.
Ek gaan op haar, tussen haar bene en sy gryp my boude vas, en trek my in haar in. Met een beweging sink my piel tot teenaan my ballas in haar poes in en sy is verbasend styf en snoesig.
My boude wip op-en-af en ek pomp haar vinnig en diep. Sy hyg harder en ek dink sy is al so opgewerk omdat ek haar poes gelek het dat sy nou enige oomblik gaan kom.
Ek gaan nie langer kan uithou nie. Die vreeslike lekkerte van my kaal piel in haar nat poes jaag my baie vinnig na fyndraai toe.
Haar lyf ruk onder my en ek weet sommer sy het ʼn orgasme en sy gil hygend van die plesier. Dit voel asof haar doos skielik sopnat is en dan kom ek in haar. Die skoot skiet ritmies by my piel uit, diep in haar doos is.
Sy haal diep asem en dan hyg sy lank en uitgerek en ek voel die polsende rukkings diep binne in haar wat my piel leeg melk. Haar hande gryp my boude so styf vas, haar naels druk met ʼn branderigheid in my vel in en ek skiet die laaste druppels kom in haar in.
Sy hou my vas en vir ʼn ruk bly ek net op haar lê met my piel in haar.
“Af is jy! Die water het al gekook,” sê sy en klap my op die boude met haar hande. Ek rol van haar af en lê langs haar. “Dankie,” fluister sy sag, liefies, en streel oor my piel en oor my maag en oor my borskas.
“Is daar regtig sjokoladekoek?” vra ek.
“Tipies man,” sê sy snorkend en staan op. “Klaar geseks nou dink hy aan sy maag,” maar sy glimlag vir my. Kom drup uit haar teen haar stewige bene af. “Ja, daar is koek en tee. Was jou hande en gesig in die spaarkamer en trek aan en kry my in die kombuis.”
Later in die kombuis is sy ook aangetrek en haar hare is netjies. Sy het weer die pienk sweetpak aan.
“Sal jy die buislig kan vervang?” vra sy.
Ek knik net, want my mond is vol van die heerlikste chocolate koek op die aarde.
“Sal jy een gaan koop? Ek sal die geld vir jou terug gee. Bring net die strokie vir my. Vanmiddag as jy dit ingesit het, sal ek jou in die slaapkamer bedank,” sê sy.
Ek knik net en druk nog ʼn stuk koek met die vurkie in my mond in.
Ek eet koek.